Glockingbird ! Official Visualizer

Просмотров: 38, 810   |   Загружено: 3 нд.
icon
Kulture Gang Official
icon
1, 658
icon
Скачать
iconПодробнее о видео
#hiphop #trending #eminem #mockingbird (Mixed and mastered by Fyetjiebobblehead)




Verse 1 : Kulture Gang

“Ek hoor ma ek dies en daais
Soe twee kee nyy hais op my mind
Wat Clippa wys os is next week ini jeug
ekse nyy getyg
Wat hai se is next week ini kerk in
wys ek nyy getuig
My Eeste nommes mynnes vol maak
Hiesi swere wietan haisi lyn
Die ghetto boi
Hais net hoe ek skuif
Hais my identiteit
As brusse op my change
Ha kyk ek eeste om jou
Wie hai entertain
Okay lat ek explain
Ek was by YoungOG, hai tyd wat ek vidwyn
Was ek in Mitchelsplain
Toe haloep ek net was my problem
Wa ek gan is wa ek move is heeltyd
Ek miss my Taanie, ek my brutjie
Somtyds wil net gan sit huil as ek in hai mood is
Somtyds wieti ees of ek act stare of is die my movie
Somtyds wieti ees wat ek dalla, waa moet ek movie
Nog once, fye …
Ny ek dink an hai brusse
Nog once Fye, hai tyd hie dink hulle hie loose ek
Nog once Fye kyk wat doen os tussen brusse
Nog once os lig an amal op wat om os is
Nog once os is nog real saam amal wat saam os move wat saam os is



Ek hoor ma ek die en haaai
Soe twee of 3 kee oo my mind
Wat Clippa wys os is next week ini jeug
ekse nyy getyg
Wat hai se is next week ini kerk in
wys ek nyy getuig
My Eeste nommes mynnes vol maak
Hiesi swere wietan haisi lyn
Die ghetto boi
Hais net hoe ek skuif
Hais my identiteit
As brusse op my change
Ha kyk ek eeste om jou
Wie hai entertain “ ]


[31st May] 🪜 available on all major streaming platforms.

Email : @kgmbookings@gmail.com 🪪



#remix #kulturegang

Похожие видео

Добавлено: 55 год.
Добавил:
  © 2019-2021
  Glockingbird ! Official Visualizer - RusLar.Me