Zondagkraal - Alles Is Now ft. Zonnebloem (Official Audio)

Просмотров: 194   |   Загружено: 3 нд.
icon
Next Music
icon
3
icon
Скачать
iconПодробнее о видео
🔗

Acclaimed Afrikaans band ZONDAGKRAAL returns with 'Alles Is Nou' - a deeply emotive, acoustic-driven single that radiates both intimacy and power. Featuring the emotionally charged vocals of South African artist Zonnebloem, the track connects on a visceral level, with lyrics that speak to the beauty of the moment.

En jy
Jy se ek moet leer
Voor die wereld se deur
Voor die wereld se deur

Waar jy my gevang het
Voor ek wou terug gegaan het
Maar dit maak nie meer saak nie
Want alles is nou

Hier, in my gedagtes
Waar ons hardloop
Sonder om terug te kyk
Sonder om in die verlede in te duik
Sal ek jou hand vas hou
Sonder om te an die verlede vas te klou

En jy
Jy het my gered,na 'n groot gebed
Waar jy my gevang het
Voor ek wou terug gegaan het
Maar dit maak nie meer saak nie
Want alles is nou

Hier
In my gedagtes
Waar ons hardloop
Sonder om terug te kyk
Sonder om in die verlede in te duik
Sal ek jou hand vas hou
Sonder om te an die verlede vas te klou





℗ © 2025 Zondagkraal / Next Music

COPYRIGHT WARNING: It is illegal to directly re-upload this content to a 3rd party channel without prior consent. Private / 3rd party channels that do so will be reported for copyright infringement (which can result in a channels permanent removal from YouTube).

#zondagkraal #zonnebloem #allesisnou #afrikaansmusiek #afrikaansisgroot #music

Похожие видео

Добавлено: 56 год.
Добавил:
  © 2019-2021
  Zondagkraal - Alles Is Now ft. Zonnebloem (Official Audio) - RusLar.Me